La't Wiel Weer

From: 03 September 2016

Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt, LTT

Details:

“Hou die datum van 3 September oop en merk dit sommer in rooi,” sê die lidmate van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt. “Dan gaan daar weer ge-la’t wiel word!”

Die groot dopperfees op Louis Trichardt gaan op die kerkterrein van die Gereformeerde Kerk plaasvind en die gemeente is reeds besig om dit ‘n groot poging te maak. Van vleis teen sakpaspryse, tot die grootste koektafel nog gaan besikbaar wees. Daar sal ook baie groente, stokworse, kerrie-en-rys, pannekoek, pap-en-kaiings, sosaties, hamburgers en skyfies, ‘n kafeteria en koeldrank beskikbaar wees.

Vir die vermaak van die kinders is daar ‘n groot verskeidenheid speletjies. Wat die “lewendige vermaak” van die dag betref, wag daar ‘n groot verrassing op die feesgangers. Meer besonderhede sal eersdaags bekendgemaak word.

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)