Roadhogs Charity Rally

From: 07 October 2016 at 12:00 PM

Until: 09 October 2016

Location: Munisipale karavaanpark

Details:

Die Roadhogs van Louis Trichardt se jaarlikse Charity Rally vind plaas vanaf 7 tot 9 Oktober.

Die naweek se aktiwiteite vind plaas by die munisipale karavaanpark, met die hekke wat Vrydag om 12:00 open. Geld wat tydens die naweek ingesamel word, sal vanjaar aan die Makhado Care Group geskenk word.

Soos gewoonlik sal daar ‘n massarit deur die dorp wees, asook lekker kos, musiek, speletjies, ‘n kontantkroeg en talle stalletjies. Wat vermaak betref, sal Bernardt Band die musiek verskaf vir die hele naweek. Die Roadhogs vra dat mense ook blikkies kat- of hondekos sal bring wat aan die plaaslike DBV geskenk sal word.

Vir meer inligting, skakel Tobie by 082 976 8956 of Michael by 083 297 7280.

Contact Person: Tobie

Tel: 082 976 8956

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun