Mathys Roets kom kuier

From: 17 August 2024

Details:

Die welbekende Suid-Afrikaanse sanger Mathys Roets sal op Saterdag, 17 Augustus, by Die Drukgang (Vivo) ten bate van die Blouberg Natuurreservaat optree. Sy optrede vind plaas in samewerking met die Vriende van Blouberg se bewaringsprojek.
‘n Tafel vir die aand kos R3,000 vir 10 mense en sluit ‘n ete in. Die prys per kaartjies is R325 per persoon. Om ‘n tafel te bespreek of kaartjies te koop, kontak vir Amanda (083 741 9975), Shirley (083 227 1251), Michelle (082 924 7961) of Cornea by Die Drukgang. Diegene wat graag die aand ná die funksie wil oorbly, kan akkommodasie by die reservaat bespreek deur vir Maureen te skakel by tel. 071 950 4332 of 072 216 3748.

Contact Person: Amanda

Tel: 083 741 9975

Upcoming events

Past. Dippenaar bedien by AGS
Where: AGS Louis Trichardt
Start: 08 Sep  (09:00 AM)
Zoutpansberg Rugby Clinic
Where: Louis Trichardt Rugby Club
Start: 13 Sep
End:  14 Sep
Day to celebrate children beating cancer
Where: Madi A Thavha Mountain Lodge
Start: 20 Sep  (09:30 AM)
CMR Gholfdag
Where: Soutpansberg Gholfklub
Start: 21 Sep  (09:00 AM)
Braaidag by Lalapanzi
Where: Lalapanzi Hotel
Start: 24 Sep
AP Kerk Dankfees
Start: 28 Sep
Hengelkompetisie
Where: Schrodadam
Start: 28 Sep  (05:00 AM)