ADVERTISEMENT:

 

Matriekafskeid / Matric Farewell 2014 *updated*

- Date: 06 November 2014

Written by: News Correspondent / Viewed: 11398

Search for a story:

Dis weer tyd vir matriekafskeid en hierdie jaar se matrieks het nie teleurgestel nie. Hoërskool Louis Trichardt se matriekafskeid met die tema The Great Gatsby is op 3 Oktober 2014 gehou in die skoolsaal.

Die CVO Skool Zoutpansberg se matriekafskeid het op 16 Oktober plaasgevind. 

Ridgeway College held their matric farewell on 19 September and as usual impressed with elegance and style.

 

ADVERTISEMENT