ADVERTISEMENT:

 

Wintersport by CVO Skool

- Date: 24 April 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 9296

Search for a story:

Die CVO Skool Zoutpansberg net buite Louis Trichardt het die naweek se reënweer getrotseer en ‘n heerlike dag geniet met skitterende rugby en netbal. Veral die bulletjierugby het baie aftrek geniet.

 

ADVERTISEMENT