Al die aksie van 2018 se Interhoƫr
Die sonroom het verlede week reg gestaan in Musina met Hoërskool Eric Louw wat vanjaar gasheer gespeel het vir die jaarlikse Interhoër-atletiekbyeenkoms.
Die sonroom het verlede week reg gestaan in Musina met Hoërskool Eric Louw wat vanjaar gasheer gespeel het vir die jaarlikse Interhoër-atletiekbyeenkoms.
Photos from the the inter house atheletics meet, held at Louis Trichardt high school on 15 January 2016.
Laerskool Louis Trichardt was Woensdag, 13 Januarie, slag gereed om al hulle nuwe Graad 1'tjies welkom te heet by die skool.
Limpopo skole hul top akademiese en sport presteerders aangewys.
Picture gallery featuring couples attending their matric farewell functions from different schools in the area.
Hoërskool Louis Trichardt het op 21 Oktober hul jaarlikse prysuitdelingsfunksie aangebied. Tydens hierdie deftige geleentheid het leerlinge pryse ontvang vir beide akademiese en sportprestasies gedurende 2015
Every two years, Louis Trichardt Primary School holds a huge concert, with all grades taking part in the festivities.
Laerskool Louis Trichardt se leerlinge het verlede Vrydag hulle skoolskoene verruil vir stapskoene en ‘n paar rondtes gaan stap om fondse te in vir die verspreiding van Bybels.
Heritage Day celebrations.
Die Stap-vir-Bybels gemeenskapsprojek is die afgelope naweek by CVO Skool Vivo se skoolterrein aangebied.
Ridgeway Independent School hosted their annual concert, Zooming around the World on 15 and 16 September 2015.
Ridgeway Independent School and Louis Trichardt Primary School played hockey against each other on 14 September 2015.
The Zoutpansberger and Limpopo Mirror newspapers recently held a function to celebrate three decades of service to the community.
Die Akkedis Bergfietswedren het weereens gesorg vir 'n taai uitdaging in die Hanglipplantasie.
Die Inni Berg Fees, die jaarlikse instelling van die CVO Skool Zoutpansberg, het weereens vir groot opgewondenheid gesorg. 'n Groot aantrekking by die fees hierdie jaar, was optredes deur Adam Tas en Karlien van Jaarsveld.
It was again time for local cyclists to unbox the Christmas lights and decorate their bicycles as part of the annual Jingle Bell Toy Ride in Louis Trichardt that took part on Friday, 4 December.
The current sport logs as supplied by the relevant sports authorities.