ADVERTISEMENT:

 

Afgeneem is (van links na regs) George, Herkie, André (met die indrukwekkende trofee) en Maarten. Foto verskaf.

André wen gewilde Brahman-dag

 

Die Soutpansberg Gholfklub het op 28 en 29 Augustus wees gasheer gespeel vir die gewilde Brahmaan Gholftoernooi, waartydens spelers se Stableford-punte oor die twee dae van die kompetisie saamgetel is.

Die wenner van vanjaar se toernooi was André Coetzee met 76 gekombineerde Stableford punte. Herkie Snyman (junior) was tweede met 74 punte, met Maarten Venter en George Mahlauli gesamentlik derde met 73 punte.

Eerskomende naweek sal die klub hul maandelikse houespel beslis.

Sport - Date: 04 September 2020

Recent Articles

Search for a story:

 
 

ADVERTISEMENT

 

Email:

ADVERTISEMENT: