Search for a story:

Alicia beïndruk tydens SA gholfkampioenskap

Sport - Date: 28 November 2020

Written by:  / Viewed: 875

 

Die Kaap is beslis goed vir oud-Louis Trichardt inwoner Alicia Bezuidenhout, veral wat haar gholf betref.

Alicia het sowat ‘n jaar gelede die Soutpansberg verruil vir die Kaap en as inwoner van Melkbosstrand aangesluit by die Atlantic Beach Links Gholfklub. Sy het vanaf 16 tot 18 November deelgeneem aan GOLFRSA se Suid-Afrikaanse mid-amateur vroue gholfkampioenskap op Robertson, waar sy as wenner van die silwer-divisie met die beste nettotelling uit die stryd tree.

Alicia Bezuidenhout. Foto verskaf.

 

 
 

Email:

Recent Articles