ADVERTISEMENT:

 

Dehan Haasbroek. Foto verskaf.

Dehan gekies vir Junior Protea Swartbaars-span

 

Dehan Haasbroek van Louis Trichardt en tans Graad 12-leerling by Hoërskool Merensky buite Tzaneen is onlangs gekies vir die nasionale Junior Protea Swartbaars-span vir 2021 ná afloop van sy deelname aan die junior nasionale kampioenskappe by die Clanwilliamdam wat vanaf 6 tot 10 April beslis is.

Dehan sal deel vorm van die nasionale junior span wat later vanjaar deelneem aan sy eerste internasionale toets teen Zimbabwe. 

Sport - Date: 24 April 2021

Recent Articles

Search for a story:

 
 

ADVERTISEMENT

 

Email:

ADVERTISEMENT: