ADVERTISEMENT

 

Triegies se o.14's deur na Noordvaal-kwarteindstryd

Sport - Date: 05 August 2022

Written by: Karla van Zyl / Viewed: 651

 

Hoërskool Louis Trichardt se 0.14-rugbyspan is steeds op die wenpad in die Noordvaal Hoërskole Rugbyliga!  

Dié spannetjie het Saterdag, 30 Julie, tuisveldvoordeel (Leeupark) geniet in hul wedstryd teen Hoërskool Fochville en die besoekers 10-0 kaf gedraf. Hulle sal Vrydag, 5 Augustus, weer tuisveldvoordeel geniet in die kwarteindronde van die liga wanneer hulle teen Oosterland op die veld sal draf. Die wedstryd skop om 12:00 af en inwoners word uitgenooi om die Triegie-span te gaan ondersteun.

Search for a story:

Afgeneem is die o.14’s na hulle oorwinning teen Fochville. Foto verskaf.

 
 

ADVERTISEMENT

 

Karla van Zyl

Karla van Zyl joined the newspaper team in February 2021 as a junior intern.

Email:

Recent Articles