ADVERTISEMENT:

 

 

Danré wil 94.7-fietswedren ry vir Downsindroom

- Date: 26 September 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 7517

Please be patient while the video is loading.

Danré Erasmus mik om hierdie jaar die eerste persoon met Downsindroom te wees wat die bekende 94.7-fietswedren voltooi.

Hy gaan aan die wedren deelneem om geld in te samel vir die Ribbons4Roses-projek wat ten doel het om mense met Downsindroom te ondersteun. Hy en ma Suzette was verlede Donder­dag in Louis Trichardt vir die Ups for Downs-projek wat plaaslike fietsryers ge­reël het om Danré te ondersteun, sodat hy kan gaan deelneem aan die 94.7-wedren.

[Kliek hier om die volledige storie te lees]

 

(Videoverwerking: Dawie Roux)

 
 

by: Isabel Venter

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT