Wêreldbiddag vir Vroue

From: 03 March 2017 at 08:00 AM

Location: NG KerkSoutpansberg

Details:

Die streek se vroue word hartlik uitgenooi om op Vrydag, 3 Maart, die Wêreldbiddag vir Vroue by die NG Kerk Soutpansberg-gemeente vanaf 08:00 te ondersteun.

“Alle vroue is baie welkom,” het die organiseerders gesê.

Vir meer inligting, skakel Sannie-Esther by tel. 083 696 1014.

Contact Person: Sannie-Esther

Tel: 083 696 1014

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)