Jongboere Byeen

From: 15 March 2017 at 09:00 AM

Until: 15 March 2017 at 15:00 PM

Location: Journey's, Midrand, Gauteng

Details:

Die TLU SA se Jongboerkomitee hou vanjaar op 15 Maart vanaf 09:00 tot 15:00 sy konferensie by Journey’s in Midrand, Gauteng

Vanjaar se tema is “Volhoubaarheid vir die volgende generasie” en bywoning is gratis vir TLU SA-lede en R200 per persoon vir nie-lede. “Dit is belangrik dat die jongboere ingelig en bemagtig moet word om die uitdagings van landbou te verstaan en te trotseer, vandaar die spesiale konferensie wat vir hulle aangebied word,” sê TLU SA.

Vanjaar se sprekers is mnr. Bennie van Zyl (120 jaar tot hier), dr. Hennie Davel (Landbou en die ekonomie van SA), dr. Hannes Dreyer (Die veebedryf in Suid-Afrika), mnre. Louis Meintjes (Jongboer, JY is die toekoms), George Barnard (Graanverbouing in uiterste omstandighede) en Edward Leversage (2016 Jongboer van die jaar-wenner). Vir verdere navrae, skakel Runel Matthews by Tel. 012 804 8031.

Contact Person: Runel Matthews

Tel: 012 804 8031

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun