Ons Tuiste Mini-verkoping

From: 27 May 2017 at 08:00 AM

Location: Ons Tuiste Ouetehuis, LTT

Details:

Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt hou op 27 Mei vanaf 08:00 weer hulle gewilde miniverkoping.

Alle bedrywighede vind by Ons Tuiste plaas met heerlike pannekoek, tuisgemaakte konfyt, kerrie-en-rys, koeksisters, asook nuttige handwerk wat verkoop sal word.

“Koop ‘n pannekoek en kry ‘n koppie koffie of tee gratis. Ons nooi u graag om die dag saam met ons te kom geniet,” nooi die tehuis

Vir navrae, skakel die tehuis tydens kantoorure by tel. 015 516 0997.

Upcoming events

NG Levubu Baber en Karp Bonanza
Where: Beja Hengeloord, Albasinidam
Start: 29 Apr
NG Levubu Baber en Karp Bonanza
Where: Beja Hengeloord, Albasinidam
Start: 29 Apr  (07:00 AM)
End:  30 Apr  (12:00 PM)
Skietkompetisie
Where: Soutpansberg Skietklub, LTT
Start: 29 Apr  (07:30 AM)
Stargazing Evening
Start: 29 Apr  (19:00 PM)
Female Riders Day
Where: Limpopo
Start: 06 May
Turbi Hills Bergfietswedren
Where: Ridgeway Independent School, LTT
Start: 13 May  (06:30 AM)
Louwtjies hou re√ľnie
Where: Weesgerus-vakansieoord, Modimolle
Start: 19 May
End:  21 May