From: 31 March 2017
Until: 31 March 2017 at 09:30 AM
Location: Saal van ouetehuis in 8ste Straat, Mookgophong
Die Lewensvreug Dienssentrum op Mookgophong bied om 09:30 ’n koffiehuiskonsert by die saal van die ouetehuis in 8ste Straat aan. Kom skater van die lag en geniet ’n genoeglike tydjie saam met plaaslike kunstenaars. Van operasies tot sprokies sal opgevoer word. Die konsert word met verversings afgesluit en toegang is gratis. Almal is welkom.
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|
|
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
|
|
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun
|