Wie gaan saam na It's Time?

From: 22 April 2017

Location: Bloemfontein

Details:

Manne van die Woord in Louis Trichardt wil poog om so veel moontlik persone op 22 April na Bloemfontein te neem vir Angus Bachun se It’s Time-saamtrek.

Hulle wil egter eers bepaal hoeveel belangstelling daar uit plaaslike geledere is. Afhangend van die belangstelling, wil hulle ‘n bus of busse na Bloemfontein reël. Die koste sal tussen R450 en R850 per persoon wees. “WhatsApp die getal persone, jyself ingesluit, wat belangstel om Saterdagoggend vroeg met die bus die reis mee te maak. Jy benodig slegs ‘n kampstoel en piekniekmandjie en alle vroue is welkom,” nooi Manne van die Woord.

Die kontakpersoon is Pieter by tel. 083 880 6700.

Contact Person: Pieter

Tel: 083 880 6700

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May