Bespreek 'n stalletjie

From: 01 June 2017

Until: 03 June 2017

Location: NG Soutpansberg, LTT

Details:

Lede van die publiek sal vanjaar ‘n groter aandeel in die NG Kerk Soutpansberg-gemeente se jaarlikse boerebasaar op 3 Junie kan hê, deurdat die gemeente die basaar oopgestel het vir buite-uitstallers.

Persone wat belangstel om die dag hul produkte of dienste te kom uitstal, kan ‘n uitstalruimte vir die dag huur vir slegs R100. Die enigste beperking is dat buite-uitstallers geen kos die dag mag verkoop nie.

Vir die bespreking van ‘n uitstalruimte, skakel Thea by die kerkkantoor by tel. 015 516 4366.

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May