BJV Junior Pret Skietdag

From: 27 May 2017 at 08:00 AM

Until: 27 May 2017 at 16:00 PM

Location: Franzhoek Skietbaan, Messina pas voor Hendrik Verwoerd-tonnels

Details:

Die Soutpansberg-tak van die Bosveld Jagtersvereniging nooi alle kinders van 18 jaar en jonger om te kom deelneem aan hulle junior pret-skietdag op Saterdag 27 Mei.

Die skietdag vind plaas vanaf 08:00 te Franzhoek Skietbaan op pad Musina toe, net voor die tonnels aan die regterkant.

Toegang en ammunisie is gratis en daar sal met .22- sowel as senterslagwapens geskiet word. Die formaat van die kompetisie is Boslaan 30m 3 x rondtes .22 per teiken x 5 teikens (diere), gruisgat twee stelle valplate 10 rondtes .22, swaaiplate teen tyd op langbaan .22 en dan met senterslag wapens na gonge in die berg.

Medaljes is op die spel. Koeldrank en worsbroodjies is ook gratis vir dié wat skiet.
Vir meer inligting, skakel Ampie du Toit by 082 742 0168 of Jannie van Zyl by 072 081 6340.

Contact Person: Ampie Du Toit

Tel: 0827420168

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May