Triegie Tiener Toneel

From: 18 July 2017 at 18:00 PM

Until: 20 July 2017 at 19:00 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Net ‘n beperkte hoeveelheid kaartjies sal vanjaar beskikbaar wees vir Marcel van Niekerk se nuwe verhoogstuk wat opgevoer gaan word deur Hoërskool Louis Trichardt se toneelgroep. 

Die nuwe tienertoneelstuk, Van Collerspas is stil Vanaand, word vanaf 18 tot 20 Julie opgevoer. Slegs 40 kaartjies per aand sal beskikbaar wees. Kaartjies kan bespreek word by tel. 084 242 9984, die skoolkantoor of die UPcafé in Munnikstraat (op die perseel van die Agapé Kerk).

Elke aand sal verversings te koop wees. 

NB - Geen kinders onder die ouderdom van 13 sal toegelaat word om die vertoning by te woon nie.

Contact Person: Marcel van Niekerk

Tel: 084 242 9984

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun