Inni Berg Fees

From: 28 July 2017 at 07:00 AM

Until: 29 July 2017 at 23:00 PM

Location: CVO Skool Zoutpansberg

Details:

Dit is weer tyd vir die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt se gewilde jaarlikse
Inni Berg Fees. Vanjaar vind die fees op 28 en 29 Julie plaas.

Soos gewoonlik sal daar weer geen tekort aan stalletjies, lekker eetgoed en vermaak wees nie.

Van die kunstenaars wat te siene sal wees sluit in Pieter Koen, Willem Botha, Franja du Plessis, Charlize Bergh, Dirk van der Westhuizen, Armand Hofmeyr (seremoniemeester) en Nolené Olivier.

Die gewilde troeteldierkompetisie sal hierdie jaar aangebied word deur die Dierebeskermingsvereniging.

Toegang beloop R100 per volwassene en R50 vir hoër- en laerskoolleerlinge. Voorskoolse kinders kry gratis toegang. 

Vir enige navrae of om ‘n stalletjie te bespreek, kontak Maré van der Merwe by tel. 072
329 1901
of per e-pos by mvdmerwe143@gmail. com of admin1cvozpb@xpress.co.za.

Contact Person: Maré van der Merwe

Tel: 072 329 1901

Email: mvdmerwe143@gmail. com

Upcoming events

MCLAREN CIRCUS COMING TO TOWN
Start: 19 Sep  (19:00 PM)
End:  20 Sep  (21:00 PM)
BJV VIVO-SKIETDAG
Where: Vivo
Start: 23 Sep  (08:00 AM)
End:  23 Sep  (16:00 PM)
SAKEKAMER: Praatjie oor Leierskap
Where: Ridgeway College
Start: 27 Sep  (07:30 AM)
End:  27 Sep  (10:00 AM)
DIE HOND OPGEVOER BY LAERSKOOL
Where: Laerskool Louis Trichardt
Start: 27 Sep  (18:00 PM)
End:  27 Sep  (23:00 PM)
MATRIEK MODEPARADE
Start: 28 Sep  (16:30 PM)
End:  28 Sep  (19:00 PM)
STEVE HOFMEYR KONSERT
Where: Rondebosch Lapa (buite Louis Trichardt)
Start: 29 Sep  (17:00 PM)
End:  29 Sep  (23:00 PM)
VERITAS GEMEENSKAPSKERK
Start: 30 Sep  (08:00 AM)
End:  30 Sep  (14:00 PM)