SAKEKAMER: Praatjie oor Leierskap

From: 27 September 2017 at 07:30 AM

Until: 27 September 2017 at 10:00 AM

Location: Ridgeway College

Details:

Die Soutpansberg Sakekamer het plaaslike sakelui uitgenooi om op 27 September te kom luister na gasspreker Brand Pretorius, wat sal praat oor leierskap. Pretorius was besturende direkteur van Toyota SA in 1988 en later die hoof uitvoerende beampte van McCarthy Toyota Motor Holding.

Die koste verbonde aan bywoning beloop R50 per persoon. Die praatjie vind plaas vanaf 07:30 tot 10:00 by Ridgeway College se saal.

Vir meer inligting en kaartjies, skakel Jamy Jonker by tel. 076 421 0022 (admin@soutpansbergchamber.co.za) of Kylie Henn by 079 792 7536 (kylieh@rootzmarketing.co.za).

Contact Person: Jamy Jonker

Tel: 076 421 0022

Email: admin@soutpansbergchamber.co.za

Upcoming events

MCLAREN CIRCUS COMING TO TOWN
Start: 19 Sep  (19:00 PM)
End:  20 Sep  (21:00 PM)
BJV VIVO-SKIETDAG
Where: Vivo
Start: 23 Sep  (08:00 AM)
End:  23 Sep  (16:00 PM)
SAKEKAMER: Praatjie oor Leierskap
Where: Ridgeway College
Start: 27 Sep  (07:30 AM)
End:  27 Sep  (10:00 AM)
DIE HOND OPGEVOER BY LAERSKOOL
Where: Laerskool Louis Trichardt
Start: 27 Sep  (18:00 PM)
End:  27 Sep  (23:00 PM)
MATRIEK MODEPARADE
Start: 28 Sep  (16:30 PM)
End:  28 Sep  (19:00 PM)
STEVE HOFMEYR KONSERT
Where: Rondebosch Lapa (buite Louis Trichardt)
Start: 29 Sep  (17:00 PM)
End:  29 Sep  (23:00 PM)
VERITAS GEMEENSKAPSKERK
Start: 30 Sep  (08:00 AM)
End:  30 Sep  (14:00 PM)