DIE HOND OPGEVOER BY LAERSKOOL

From: 27 September 2017 at 18:00 PM

Until: 27 September 2017 at 23:00 PM

Location: Laerskool Louis Trichardt

Details:

Laerskool Louis Trichardt sal hierdie lente gasheer speel vir Frank Opperman  se eenman-vertoning Die Hond.

Die vertoning sal in die skoolsaal aangebied word in die vorm van ‘n aansit-ete op Woensdag,27 September. Tafels kan bespreek word teen R2 200 per tafel vir 10 mense.

Vir meer besonderhede, of om kaartjies te bespreek, kan Elmien van der Goot geskakel word by tel. 083 781 4249 of Louise Dekker by tel. 082 896 2764.

Contact Person: Louise Dekker

Tel: 082 896 2764

Upcoming events

MCLAREN CIRCUS COMING TO TOWN
Start: 19 Sep  (19:00 PM)
End:  20 Sep  (21:00 PM)
BJV VIVO-SKIETDAG
Where: Vivo
Start: 23 Sep  (08:00 AM)
End:  23 Sep  (16:00 PM)
SAKEKAMER: Praatjie oor Leierskap
Where: Ridgeway College
Start: 27 Sep  (07:30 AM)
End:  27 Sep  (10:00 AM)
DIE HOND OPGEVOER BY LAERSKOOL
Where: Laerskool Louis Trichardt
Start: 27 Sep  (18:00 PM)
End:  27 Sep  (23:00 PM)
MATRIEK MODEPARADE
Start: 28 Sep  (16:30 PM)
End:  28 Sep  (19:00 PM)
STEVE HOFMEYR KONSERT
Where: Rondebosch Lapa (buite Louis Trichardt)
Start: 29 Sep  (17:00 PM)
End:  29 Sep  (23:00 PM)
VERITAS GEMEENSKAPSKERK
Start: 30 Sep  (08:00 AM)
End:  30 Sep  (14:00 PM)