ERIC LOUW GHOLFDAG

From: 28 October 2017 at 07:00 AM

Until: 28 October 2017 at 18:00 PM

Location: Musina Gholfklub

Details:

Hoërskool Eric Louw het die streek se gholfers uitgenooi om in te skryf vir hulle jaarlikse gholfdag op 28 Oktober by die gholfklub in Musina.

Die kompetisie vind plaas in ‘n vierbal-formaat en deelname kos R250 per persoon. Daar is groot pryse om te wen.

Vir meer inligting of om spanne in te skryf, skakel 079 938 5810.

Upcoming events