NG SOUTPANSBERG KERSMARK

From: 18 November 2017 at 08:00 AM

Until: 18 November 2017 at 14:00 PM

Location: NG Kerk Soutpansberg

Details:

Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente hou op 18 November ‘n lekker Kersmark.

Uitstallers kan ‘n stalletjie vir die dag bespreek teen R100 per stalletjie. Die enigste voorwaarde is dat geen eetgoed verkoop mag word nie. Ander items soos kaas, olywe ensovoorts mag wel verkoop word.

Om ‘n stalletjie te bespreek of vir meer inligting, skakel Alet Vermaak by tel. 061 077 6324.

Contact Person: Alet Vermaak

Tel: 061 077 6324

Upcoming events

JINGLE TOY RIDE
Where: Louis Trichardt
Start: 01 Dec  (18:00 PM)
End:  01 Dec  (20:00 PM)
MUTT MILE EN KERSMARK
Where: Louis Trichardt
Start: 02 Dec  (09:00 AM)
End:  02 Dec  (17:00 PM)
SANDRIVIER FAMILIE 4X4-DAG
Where: Legkraal Boerdery
Start: 09 Dec  (07:00 AM)
End:  09 Dec  (16:00 PM)