HERVORMERS HOU BASAAR

From: 01 June 2018 at 12:00 PM

Until: 02 June 2018 at 13:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Inwoners kan gerus ‘n nota maak van die Hervormde Kerk Louis Trichardt se jaarlikse basaar op Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Junie.

By die koek- en poedingtafel gaan daar iets lekker vir almal wees, en vir diegene wat hou van meer sout as soet, kerrie-en-rys, hamburgers, stokworse, worsbroodjies en vele meer. Die tradisionele pannekoek en jaffels sal ook verkoop word.

“Dan het ons ook baie mooi vars groente en vrugte van die plaas af teen sakpaspryse,” sê die kerk.

Buitepersone is welkom om ‘n stalletjie vir die basaar te bespreek teen R50 per uitstalruimte.Dit sluit ‘n tafel in.

Upcoming events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57
Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 06 Apr  (09:00 AM)
End:  06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO
Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May