LEVUBU GHOLF CLASSIC

From: 08 June 2018 at 07:00 AM

Until: 08 June 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die NG Kerk Levubu-gemeente bied op Vrydag, 8 Junie, weer hulle baie gewilde gholfdag, die Levubu Gholf Classic, by die Soutpansberg Gholfklub aan.

Die formaat van die kompetisie is ‘n vierbal alliansie en groot pryse is op die spel. Dit sluit twee tweeslaapkamer eenhede by Sun Vacation Club (Sun City) vir agt volwassenes en vier kinders in. Wenners het ‘n keuse van drie nagte oor ‘n naweek sonder gholfgeleentheid of drie nagte “mid-week” met 4-bal gholfgeleentheid op Sun City se baan (Volgens beskikbaarheid, metpiektye uitgesluit. Beskikbaar vir ses maande vanaf Junie 2018).

Buiten vir bogenoemde prys, is daar ook ‘n splinternuwe Datsun Go beskikbaar vir die speler wat ‘n volmaakte kolhou op die sesde putjie slaan.

Vir meer inligting, skakel Michelle van Tonder by tel. 082 921 8954.

Contact Person: Michelle van Tonder

Tel: 082 921 8954.

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)