NG Soutpansberg Spitbraai

From: 27 October 2018 at 17:00 PM

Until: 27 October 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

 Inwoners kan gerus ‘n nota maak van die NG Kerk Soutpansberg-gemeente se volgende lekker kuier, die diakonie se jaarlikse spitbraai op Saterdag, 27 Oktober.
“Kom geniet ‘n lekker spitbraai (skaap) saam met ons. Bykosse sal voorsien word. Ons kuier reeds vanaf 17:00,” sê die diakonie. Eie drinkgoed moet saamgebring word.
Kaartjies sal eersdaags begin verkoop word. 

Contact Person: Andries van Zyl

Tel: 0826032419

Upcoming events