Musina Hervormers pretdraf

From: 09 November 2018 at 17:00 PM

Until: 09 November 2018 at 21:00 PM

Location: Musina

Details:

Die Hervormde Kerk in Musina nooi oud en jonk uit om op Vrydag, 9 November, te kom deelneem aan hulle 5km pretdraf.
Die pretdraf, wat ook gestap kan word, spring om 17:00 vanaf die kerkterrein op die hoek van Cilliers- en Van Zylstraat weg, met inskrywings was vanaf 16:00 sal plaasvind. Deelname kos R30 per persoon. Daar is medaljes vir die eerste 200 deelnemers. Vir die hongeriges sal daar rib-en-tjip te koop wees teen R80.
Vir meer inligting, skakel Rina of Koekie by tel. 076 649 1461.

Contact Person: Rina

Tel: 079 938 5810

Upcoming events

Soutpansberg Dorpswag AJV
Where: Louis Trichardt
Start: 21 Nov  (18:00 PM)
End:  21 Nov  (22:00 PM)
Louis Trichardt Kersmark
Where: Louis Trichardt
Start: 23 Nov
End:  01 Dec
Krieketklub sluit jaar af
Where: Louis Trichardt
Start: 01 Dec  (17:00 PM)
End:  01 Dec  (20:00 PM)