Jaarlikse groepering­skiet

From: 07 December 2019 at 08:00 AM

Until: 07 December 2019 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Soutpansberg Skietklub bied op 7 Desember weer hul jaarlikse groeperingskiet aan.
Daar sal in verskillende klasse deelgeneem word, insluitend senterslag gewere (100 m), handwapen (10 m), .22-langgewere en windbukse met vere. Groot pryse is op die spel.
Inskrywings kos R25 per teiken, met die kompetisie wat om 08:00 begin. Daar sal tot 16:00 geskiet word, waarna daar ‘n prysuitde­ling en gesellige bring-en-braai sal wees. Almal is welkom.
Vir meer inligting, skakel Ampie by tel. Tel: (015) 516 2580 gedurende kantoorure.

Contact Person: Ampie

Tel: 015 516 2580

Upcoming events

KREMETART CYCLE RACES
Where: Louis Trichardt
Start: 06 Jun
End:  06 Jun