DOPPERKUIERĀ­KAFEE

From: 14 February 2020 at 17:00 PM

Location: Gereformeerde Kerk

Details:

‘n Burgerkombo, wat bestaan uit ‘n kaasburger, stokwors (met ‘n Russian), slaptjips, ‘n pannekoek en 300 ml koeldrank is Vrydagaand, 14 Februarie, die hoofgereg op die spyskaart van die gewilde Dopperkuierkafee van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt. Dit kos slegs R50.

Ander geregte wat beskikbaar is, is kaasbur­gers (R25), vis en tjips (R30), ‘n jaffel (R20), Russian en slaptjips (R25), stokwors met ‘n Weense worsie (R5), stokwors met ‘n Russian (R15), pannekoek (R5) en slaptjips (R10). 

Bestel nou by Nanette (084 304 4764). Die bestellings sluit Vrydag om 13:00 en die kuier­kafee open om 17:00.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Upcoming events