FAMILIE BINGO-AAND

From: 29 February 2020

Location: Grasdak

Details:

Ladies Circle 4 in Louis Trichardt nooi oud en jonk uit na hul familie Bingo-aand op Saterdag, 29 Februarie.

Die aand se verrigtinge begin om 18:00 by die Grasdak en groot pryse is te wen. Vir meer inligting, skakel Riana Otto by tel. 084 400 9941.

Contact Person: Riana Otto

Tel: 084 400 9941

Upcoming events