KERSSANGDIENS

From: 22 November 2020

Until: 22 November 2020 at 09:00 AM

Location: NG Kerk Soutpansberg

Details:

Lede van die publiek word uitgenooi na die NG Kerk Soutpansberg se jaarlikse Kerssangdiens met bekende geestelike sanger Wim Verhagen as gaskunstenaar.
Die diens vind plaas op Sondag, 22 November, vanaf 09:00 en behels ‘n propvol program van solosang, gemeentesang en Skriflesing. Die nodige Covid-19 inperkingsmaatreëls sal getref word om besoekers se gesondheid te verseker.
Vir meer inligting, skakel Hermari by die kerkkantoor by tel. 079 116 1700.

Contact Person: Hermari

Tel: 079 116 1700

Upcoming events

FORMER OLYM­PIAD to HOST ATHLETICS CLINIC
Where: Louis Trichardt High School
Start: 04 Dec
End:  06 Dec
JINGLE BELL TOY RIDE
Where: Checker's Parking area
Start: 04 Dec
End:  04 Dec  (18:15 PM)
LOSGOEDVEILING
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 05 Dec
End:  05 Dec  (10:00 AM)
GROEPERING­SKIET
Where: Soutpansberg Skietklub
Start: 05 Dec  (07:00 AM)
End:  05 Dec  (16:00 PM)