HAANTJIEFEES

From: 22 October 2021

Until: 23 October 2021

Location: NG Kerk Louis Tric­hardt

Details:

Die NG Kerk Louis Tric­hardt gemeente se jaarlikse Haantjiefees is weer op hande. Die fees vind plaas op 22 en 23 Oktober op hul kerkterrein.
Heelwat lekkergoed, pannekoek, ‘n straatkafee, kierie-en-rys, poeding, ‘n koektafel, ‘n slaairak, vleis en biltong, groente en vrugte en hamburgers is van die lekkernye wat te koop sal wees. Op 22 Oktober begin die fees om 16:00 tot laat en op 23 Oktober vanaf 08:00 tot 14:00. 
Vir meer inligting, skakel die gemeente by tel. 015 516 3902.

Upcoming events

HAANTJIEFEES
Where: NG Kerk Louis Tric­hardt
Start: 22 Oct
End:  23 Oct
Makadamia Gholfdag
Where: Soutpansberg golfklub
Start: 23 Oct
HERINNERINGS­GELEENTHEID
Where: NG Kerk Louis Trichardt
Start: 24 Oct  (09:00 AM)
Ondersteuningsgroep byeen
Where: NG Kerk Louis Trichardt
Start: 25 Oct  (17:30 PM)
ROLBAL BESIGHEIDSLIGA
Where: Louis Trichardt Rolbalklub
Start: 28 Oct
Groeperingskiet
Where: Soutpansberg Skietklub
Start: 30 Oct  (08:00 AM)
SPCA CRAFT & FARMER”S MARKET
Where: Vondeling Road
Start: 30 Oct  (09:00 AM)
End:  30 Oct  (14:00 PM)