NG SPB 4x4-naweek

From: 16 June 2022

Until: 19 June 2022

Details:

Die NG Kerk Soutpansberg bied die naweek van 16 tot 19 Junie ‘n unieke 4x4-ekspedisie aan wat sal strek oor die ou Koper-roete in die westelike Soutpansberg oor privaat grond.
Die koste beloop R6 000 per viertrek-voertuig vir twee volwassenes en twee laerskoolkinders. Alle etes is ingesluit, maar eie eetgerei en kamptoerusting moet saamgebring word.
Diegene wat wil inskryf sal egter moet gou speel aangesien slegs ‘n beperkte hoeveelheid voertuie toegelaat sal word.
Vir meer inligting, skakel Riana by tel. 084 400 9941 of die gemeente se leraar, ds. Etienne van Staden, by tel. 083 274 3227.

Contact Person: Etienne van Staden

Tel: 083 274 3227

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun