Schyffontein hou klubskiet

From: 14 May 2022 at 08:00 AM

Location: klubskiet

Details:

Die Schyffontein Praktiese Pistoolskietklub van Louis Trichardt bied eerskomende Saterdag, 14 Mei, ‘n klubskiet aan vir die streek se skuts.
Lede sowel as nie-lede is welkom om die dag te kom skiet en daar sal in vyf afdelings geskiet word, waarvoor sowat 80 rondtes nodig sal wees. Daar kan vooraf by Practiscore (https://practiscore.com/schyffontein-clubshoot-14-may-2022/register) ingeskryf word. Inskrywing kos R130, met registrasie wat vanaf 08:00 tot 08:30 plaasvind. Braaigeriewe en ‘n veilige speelplek vir kinders met ‘n klimraam sal beskikbaar wees, asook genoeg skadu vir ‘n piekniek.
Vir meer inligting, skakel klubvoorsitter Corné Smith by tel. 083 414 3821 of Richardt Bouwer by tel. 074 573 8833.

Contact Person: Corné Smith

Tel: 083 414 3821

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun