ADVERTISEMENT:

 

Vriendskaplike wintersport wedstryde

- Date: 18 March 2016

Written by: Isabel Venter / Viewed: 13148

Search for a story:

Laerskool Louis Trichardt het verlede Donderdag op hul tuisveld vriendskaplike wintersport wedstryde gespeel teen Laerskool Messina.

Vir al die spanne was dit 'n uitstekende geleentheid om hulle vernuf uit te toets vir die komende wintersportseisoen.

 

ADVERTISEMENT