FOTO: Hoërskool Louis Trichardt se eerste- en tweedespan rugbyspelers tydens Conway-dag
Foto’s van Hoërskool Louis Trichardt se eerste- en tweedespan wedstryde tydens die Louis Trichardt Rugbyklub se jaarlikse Conway Rugbydag op Saterdag, 12 Maart. Die fotograaf was die Zoutpansberger se Anton van Zyl.