Search for a story:

Current News:

CP en Alan vertoon steeds goed

Sport: 21 March 2019 By Anton van Zyl

Die Insect Science Pro-span bestaande uit CP van Wyk en Alan Gordon het vanoggend (Donderdag) se tydtoets oor 43 kilometer in 1:55:00 voltooi, vir ‘n 34ste plek algeheel op die skof. Ná die vierde skof van die moordende Absa Cape Epic is hulle nou algeheel 34ste en die agste Suid-Afrikaanse span.

Spurs too hot for Home Defenders

Sport: 21 March 2019 By Frank Mavhungu

Tshipako Hotspurs were slightly too hot for Makonde Home Defenders when they booted them out of the prestigious Thulamela Mayoral Tournament, following their 8-7 victory at the Khubvi Benjie's grounds on Sunday.

CP en Alan byt vas in Cape Epic

Sport: 21 March 2019 By Anton van Zyl

Selfs ‘n gebreekte wiel en ‘n pap band kon nie die Insect Science Pro-span se moed Woensdagoggend breek nie en hulle het teruggeveg om algeheel 33ste te eindig na afloop van die derde skof van die moordende Absa Cape Epic bergfietswedren.

CP en Alan verbeter posisie in Cape Epic

Sport: 19 March 2019 By Anton van Zyl

Ná nog ‘n goeie vertoning in die tweede skof van die Absa Cape Epic het die Insect Science Pro-span hul algehele posisie verbeter en is nou in die 35ste plek. Die span bestaan uit oud-Triegie CP van Wyk en Alan Gordon van Tzaneen.

 

Digital Publication

 

 
 

Most Read Articles the past Month