ADVERTISEMENT:

 

“Artikel oor Songozwi insiggewend”

 

Letters - Date: 14 January 2016

Ek het die artikel oor Songoz­wistraat baie insiggewend gevind. Dankie vir al die detail.  Ek wonder dikwels oor die geskiedenis van die omgewing.

Kan ‘n mens hierdie plekke vandag nog sien? En kan mens dit besoek?  Ek sien  ‘n bord wat die Dzata ruïnes aandui as ek op die R523 ry, maar ek was nog altyd te versigtig om te gaan kyk. Ek vrek egter van nuuskierigheid.

- Stephanie Venter


(Dankie vir die kompliment Stephanie. Die nedersetting by Songozwi kan besoek word, maar die pad is nie geskik vir ‘n gewone motor nie. Die Dzata museum is meer toeganklik en waarskynlik ‘n besoek werd. Ons kan probeer om in die volgende paar maande dalk ‘n besoek daar af te lê en ietsie daaroor te skryf. - Redakteur)

 

Written by

Email:


Search for a story:

 

ADVERTISEMENT

 

Recent Articles

 

ADVERTISEMENT: