ADVERTISEMENT:
- Date: 19 November 2015
Written by: Isabel Venter / Viewed: 14060
Please be patient while the video is loading.
Die mite rondom tuisgemaakte Jeyes Fluid-bomme word vir jare al gesirkuleer op sosiale media en die internet.
Hierdie week het die Zoutpansberger die wetenskap-slimkoppe van Hoërskool Louis Trichardt ingeroep om dié kettingboodskap wat die rondte doen op die proef te stel.
Music by: e-soundtrax
Video editing by Dawie Roux
ADVERTISEMENT