ADVERTISEMENT:

 

 

“Ons gaan wegspoel, glo julle my nou?”

- Date: 27 January 2017

Written by:  / Viewed: 23025

Please be patient while the video is loading.

Karen Bezuidenhout van Louis Trichardt het vroëer in Januarie hierdie video gemaak tydens ‘n hewige donderstorm op hulle plaas net buite die dorp.

In die video kan gesien word hoe hulle hondjies vinnig moet padgee voor hulle hokke wegspoel.

Karen noem in haar inskrywing dat hulle binne ‘n kort tydjie toe amper 55 mm reën gemeet het. “Ek het mos ander dag gesê ons gaan wegspoel. Glo julle my nou?” het Karen gevra.

 
 

by:

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT