AGS hou weer brood- en biltongaand

From: 31 August 2024

Location: AGS Louis Trichardt

Details:

Die AGS Louis Trichardt bied op Saterdag, 31 Augustus, weer hulle gewilde brood- en biltongaand in hulle kerksaal aan.
Kaartjies vir die geleentheid kos R150 per persoon en R75 vir kinders bo sewe jaar. Die aand se verrigtinge sal om 18:00 begin. Vir meer inligting en kaartjies, skakel 072 644 7494.

Upcoming events

Haantjiefees
Where: NG Kerk Louis Trichardt
Start: 27 Jul
End:  27 Jul
SPCA Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 27 Jul  (09:00 AM)
End:  27 Jul  (14:00 PM)
Meneer en Mejuffrou Triegie
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 15 Aug  (18:00 PM)
Esther Ella Women’s Event at Agapé
Where: Agapé Christian Centre
Start: 24 Aug
NG Soutpansberg Kontrei-ete
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 30 Aug
Boerebemarkingsdag
Where: Vivo
Start: 30 Aug
End:  31 Aug
Wheel Expo
Where: Mall of the North, Polokwane
Start: 30 Aug
End:  01 Sep