Triegie-rolbalaand

From: 12 July 2024

Location: Rolbalklub

Details:

Hoërskool Louis Trichardt nooi inwoners uit om in te skryf vir hulle rolbalaand op Vrydag, 12 Julie, ten bate van die 2024 matriekfonds.
Spanne moet bestaan uit vier spelers elk en deelname kos R800 per span. Daar is lekker pryse te wen, met spel wat om 18:00 begin. Ná afloop van die spel sal daar ook ‘n “corner-to-corner” uitdaging wees. ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees, asook kos te koop.
Vir meer inligting en om ‘n span in te skryf, skakel Henda Dreyer by tel. 084 664 0991.

Contact Person: Henda

Tel: 084 664 0991

Upcoming events

Haantjiefees
Where: NG Kerk Louis Trichardt
Start: 27 Jul
End:  27 Jul
SPCA Farmer’s Market
Where: Spca Louis Trichardt
Start: 27 Jul  (09:00 AM)
End:  27 Jul  (14:00 PM)
Meneer en Mejuffrou Triegie
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 15 Aug  (18:00 PM)
Esther Ella Women’s Event at Agapé
Where: Agapé Christian Centre
Start: 24 Aug
NG Soutpansberg Kontrei-ete
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 30 Aug
Boerebemarkingsdag
Where: Vivo
Start: 30 Aug
End:  31 Aug
Wheel Expo
Where: Mall of the North, Polokwane
Start: 30 Aug
End:  01 Sep