Marciel van “Boer soek ‘n Vrou” kom kuier

From: 13 July 2024 at 10:00 AM

Until: 13 July 2024 at 13:00 PM

Location: CVO Zoutpansberg (Louis Trichardt) se skoolsaal

Details:

Die streek se vroue word uitgenooi na ‘n lekker damesoggend op 13 Julie saam met die bekende Marciel Hopkins van Boer soek ‘n Vrou faam.
Marciel sal die oggend praat oor die tema “My reis na self-liefde en liggaamsaanvaarding” en kaartjies kos R300 per persoon. 
Tafels vir 10 mense sal beskikbaar wees en die koste sluit in ‘n ligte ete met ‘n Black Crow Gin proe.
Die praatjie, vanaf 10:00 tot 13:00, vind in die CVO Zoutpansberg (Louis Trichardt) se skoolsaal ten bate van die skool plaas.
Vir meer inligting, skakel 082 562 0914.

Upcoming events

Somerfees fokus op pret
Start: 26 Oct
Gruisgat 4x4-kompetisie
Start: 26 Oct  (09:30 AM)
Sewes Raakrugby-toernooi
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 02 Nov
Local Hindu community celebrate Diwali
Start: 02 Nov
SPCA Farmers’ Market
Start: 02 Nov  (09:00 AM)
End:  02 Nov  (14:00 PM)
Ladies Circle Bingo Night
Start: 09 Nov
La Luna @ Misty Mountains artisanal market
Where: La Luna@Mistny Mountains
Start: 09 Nov  (13:00 PM)
End:  09 Nov  (19:00 PM)