Hengelkompetisie

From: 28 September 2024 at 05:00 AM

Location: Schrodadam

Details:

Die Hervormde Kerk Alldays nooi die streek se hengelaars uit om in te skryf vir hulle hengelkompetisie op Saterdag, 28 September, by die Schrodadam (Mapungubwe).
Die kompetisie begin om 05:00 en eindig om 18:00, met groot pryse op die spel vir die swaarste tiervis, kurper en baber. Om in te skryf, skryf aan [email protected]. Deelname kos R300 per persoon, R50 per nie-hengelaar en R100 per boot (met ‘n maksimum van vier mense). Deur die loop van die dag sal worsbroodjies, ribburgers, pannekoek en koeldrank en bier te koop wees.
Neem kennis dat inskrywings beperk is tot 150 persone en 20 bote, met inskrywings wat op 13 September sluit.
Vir meer inligting, skakel Danielle by tel. 082 687 6870 of Ludwich by 083 643 4533.

Contact Person: Ludwich

Tel: 083 643 4533

Upcoming events

Past. Dippenaar bedien by AGS
Where: AGS Louis Trichardt
Start: 08 Sep  (09:00 AM)
Zoutpansberg Rugby Clinic
Where: Louis Trichardt Rugby Club
Start: 13 Sep
End:  14 Sep
Day to celebrate children beating cancer
Where: Madi A Thavha Mountain Lodge
Start: 20 Sep  (09:30 AM)
CMR Gholfdag
Where: Soutpansberg Gholfklub
Start: 21 Sep  (09:00 AM)
Braaidag by Lalapanzi
Where: Lalapanzi Hotel
Start: 24 Sep
AP Kerk Dankfees
Start: 28 Sep
Hengelkompetisie
Where: Schrodadam
Start: 28 Sep  (05:00 AM)