ADVERTISEMENT:

 

Tekkie Tax Dag word gevier in Louis Trichardt

- Date: 05 June 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 9521

Search for a story:

Dit was weer tyd dat mense hulle hoë hakke, skoolskoene of stewels verruil het vir ‘n gemaklike paar tekkies – en dit nog vir ‘n goeie doel. 

Tekkie Tax Dag is weer op 29 Mei gevier. Die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt het so verlede week ‘n allemintige R1 400 ingesamel vir liefdadigheid. 

 

ADVERTISEMENT