Not so perfect break-in at Perfect Water

Video: 18 October 2018 By

On Sunday, 14 October at 23:05, two burglars broke into the Perfect Water shop at 33 Songozwi Street, Louis Trichardt. The shop is owned by Johan and Leana van Rooyen. Johan said that the burglars knew exactly what they were looking for and where to get it. While the alarm apparently did not register at the security company, it did go off at the shop, and the thieves, including one with a very distinctive tattoo, were caught on the shop’s closed-circuit television cameras. 

 

Die dorp se domste dief?

Video: 21 June 2018

Kwalifiseer hierdie man as een van die streek se domste kriminele ooit? Dit is ‘n skermgreep van die sekuriteitsvideo van die man wat Maandagoggend by die Soutpansberg Muurbalklub ingebreek het. Lees volledige berig in hierdie week se Zoutpansberger.

DBV wend hul tot hof om honde te red

Video: 14 June 2018 By Isabel Venter

As honde kon praat, sou die twee boerboelhonde wat hierdie week deur die Louis Trichardt Diereberskermingsvereniging (DBV) gered moes word sekerlik oorgeloop het van dankbaarheid.

Welcome back Kremetart

Video: 01 June 2018

The local Kremetart race has become a local institution since its inception more than two decades ago, not only in Louis Trichardt, but across the whole Soutpansberg region.

Listeriosis shock

Video: 08 March 2018

The announcement by the Department of Health (DoH) on Sunday that the source of the nationwide listeriosis outbreak had been traced to the Enterprise facility in Polokwane and Rainbow Chicken Ltd in the Free State has sparked a mass clearing of products related to the brand names in supermarkets. 

Dit sous behoorlik!

Video: 26 February 2018

Lesersbydrae van die afgelope week (16 - 21 Februarie 2018) se heerlike reën wat oor die streek uitgesak het.

New completion date for N1 Musina ring road

Video: 18 January 2018

Motorists travelling through Musina will have to wait a little longer to enjoy using the N1 ring road currently under construction around this busy border town.

Looters seize early Christmas opportunity

Video: 19 December 2017

On Tuesday morning, members of the public took advantage of an accident on the N1 north when they shamelessly looted the spilled cargo from a truck.

Ou euwels steek nuwe kop uit

Video: 07 December 2017

‘n Ou euwel het die afgelope weke weer sy kop hier in Louis Trichardt uitgesteek.

Diewe wat niksvermoedende motoreienaars beroof, deur in te breek by hulle voertuie met behulp van ‘n afstandbeheer, is weer aktief in die dorp.

In die jongste voorval is ‘n klant op Vrydag, 1 Desember, in die parkeerarea voor Cycle Centre in Eltivillas beroof. Die eienaars van Cycle Centre het die beeldmateriaal van hulle sekuriteitskameras beskikbaar gemaak om ander mense te waarsku om meer paraat te wees.

WATCH: Video footage of prison on fire

Video: 27 October 2017

WATCH: 

Video footage of Thursday's riot at the Kutama Sinthumule Correctional Centre, during which the part of the prison was set alight and six prisoners escaped.

Twee dra duisende in sigarette weg

Video: 13 October 2017

“Dit was soos ‘n ‘wholesale clean-out’ hier by ons gewees ...”

Só het mnr. Chris de Beer van Soutpansberg Spar Vrydagoggend, 13 Oktober, gesê oor die inbraak by die winkel gedurende die aand.