ADVERTISEMENT:

 

Stap-vir-Bybels 2015

- Date: 25 September 2015

Written by: Isabel Venter / Viewed: 10402

Search for a story:

Die Stap-vir-Bybels gemeenskapsprojek is die afgelope naweek by CVO Skool Vivo se skoolterrein aangebied. 

Die projek het ten doel om geld in te samel vir die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, sodat Bybels na die uithoeke van die aarde versprei kan word. Dit was vanjaar die sewende agtereenvolgende jaar wat die projek by Vivo aangebied is.

[Kliek hier om die volledige berig te lees]

 

ADVERTISEMENT