ADVERTISEMENT:

 

Limpopo Skole Prysuitdelings *opgedateer*

- Date: 04 December 2015

Written by: News Correspondent / Viewed: 14296

Search for a story:

 

Dié groepie jong slimkoppe van Laerskool Messina is aangewys as die top akademiese presteerders in Graad 1 in elke klas vir 2015. Van links na regs is Mpho Tekateka (Graad 1VB), S.J. Schoeman (Graad 1P), Rendani Murulana (Graad 1V) en Mia de Jager (Graad 1C). Foto verskaf.

 

ADVERTISEMENT