ADVERTISEMENT:

 

Triegies stap vir Bybels

- Date: 23 October 2015

Written by: News Correspondent / Viewed: 10596

Search for a story:

Laerskool Louis Trichardt se leerlinge het verlede Vrydag hulle skoolskoene verruil vir stapskoene en ‘n paar rondtes gaan stap om fondse te in vir die verspreiding van Bybels.

Teen druktyd was die organiseerders nog besig om al die geld te tel en ‘n aankondig van hoeveel geïn is sal teen Vrydag bekendgemaak word.

Geld is op verskeie maniere ingesamel - leerlinge het betaal om deel te neem aan die stap, en het ook geld van die publiek gevorder in “Bybelboksies”. Lede van die publiek kon ook ‘n Bybel borg teen R45.

 

ADVERTISEMENT